Afrikaans Top

Toere, Tye, Tariewe & Padkaart

map

 Kliek hier om die padkaart af te laai

ALGEMENE TYE EN TARIEWE – Alle fasiliteite is rolstoel-vriendelik

GPS Koördinate: -25.776372, 28.175985 (Slegs korrek op Google)

Toegang tot terrein: (geldig van 1 Maart 2019)

  • Busse: R 100
  • Mini-busse: R60
  • Erfenisheffing: R15
  • Navorsers en biblioteek: R50 per persoon
  • Vriende van die Monument – gratis, passasiers betaal toegangsfooie
  • Volwassenes: R 90
  • SA Skoliere (sonder gidse): R 45
  • SA Skoliere (met gidse): R 60 (Sien Opvoedkundige dienste vir Skole en Jeugorganisasies Druk hier)
  • Gesin (ouer/s met 3 eie kinders onder 18), voertuig ingesluit: Maksimum R180
  • Gidsfooi: R400
  • Kunsgalery
  • Ingesluit by bostaande tensy anders by hoofingang of op gebeureprogram gespesifiseer.

Besoekure ( Maandag tot Sondag )

  • 1 Mei – 31 Aug: 08:00-17:00
  • 1 Sep – 30 April: 08:00-18:00
  • Die Monument sal gesluit wees op 25 Desember.Besprekings kan van Maandag tot Vrydag tussen 08:00 en 16:00 gemaak word.
    Bespreek asb vroegtydig vir toere oor ‘n naweek.

Besigtigingsritte te Perd : Kliek hier

Opvoedkundige toere vir skole en Jeugorganisasies
Kontak vir Daniel Mokwena vir ‘n opvoedkundige toer op 012 326 6770 of klientediens@vtm.org.za

Kontak Daniel Mokwena vir geskiedkundige, argitektoniese of kunstoere op 012 326 6770 of klientediens@vtm.org.za Bespreek ten minste ‘n week voor die tyd.

koopbutbesprekbut

Website Maintenance by Pretoria Web Design