Top Menu

Liedjietuin

LTuin LTuin2LT - LAPA

Ontsnap na die Afrikaanse Liedjietuin vir ’n rustige en ontspannende piekniek saam met mense na aan jou of bespreek die lapa vir ’n lekker braai saam met goeie vriende. Vir kinderpartytjies, tuinfunksies, klein tuintroues, klein opelugvertonings, damestees, kombuistees of eindjaarfunksies is die Afrikaanse Liedjietuin jou keuse. Bespreek nou teen ’n baie billike prys. Vriende van die FAK bespreek teen ’n verlaagde tarief!

Besprekings by samantha@fak.org.za

Navrae: 087 150 6505

Website Maintenance by Pretoria Web Design