Afrikaans Top

Verjaarsdagkalender

KvoorbladDie Voortrekkermonument se verjaarsdagkalender word gepubliseer ter viering van die 175ste herdenking van die Groot Trek. ‘n Kompetisie is gehou, en foto’s van die land se twaalf beste monumente verskyn op die kalender. Die fondse wat ingewin word met die verkoop van die kalender, word gebruik om die Voortrekkermonument Erfenisterrein in stand te hou.

Click on photos to view enlarged version

kalenderborge

Website Maintenance by Pretoria Web Design