Afrikaans Top

Toekennings

award2

award1

2008 

VTM ontvang die Professional Management Review se “Diamond Arrow” toekenning as opwindendste / interessantste geskiedkundige erfenisterrein of gebou in die Tshwane Munisipaliteit omgewing.  1ste Plek.

2009

  • VTM ontvang die Professional Management Review se “Diamond Arrow” toekenning as die instansie wat die meeste doen om groei en ontwikkeling te help in die Tshwane munisipaliteit gebied.
  • VTM ontvang die 1ste plek in die Tshwane Toerisme toekennings vir  die instansie wat die meeste bydrae lewer tot die ekonomiese groei van die stad.

2010

VTM ontvang die Professional Management Review se “Diamond Arrow” toekenning as opwindendste / interessantste geskiedkundige erfenisterrein of gebou in die Tshwane Munisipaliteit omgewing.  1ste Plek.

2012

  • VTM ontvang die Professional Management Review se “Diamond Arrow” toekenning as opwindendste / interessantste geskiedkundige erfenisterrein of gebou in die Tshwane Munisipaliteit omgewing.  1ste Plek.
  • VTM ontvang die 1ste plek in die Tshwane Toerisme toekennings vir  die instansie wat die meeste bydrae lewer tot die ekonomiese groei van die stad.
  • VTM ontvang die Goue Toekenning (Algehele 1ste plek)  by die China Outbound Travel & Tourism skou in Beijing.

2013

  • VTM ontvang die Professional Management Review se “Diamond Arrow” toekenning as opwindendste / interessantste geskiedkundige erfenisterrein of gebou in die Tshwane Munisipaliteit omgewing.  1ste Plek.
  • Die Beste Monument in Pretroria toekenning n.a.v ‘n meningspeiling van lesers van die Rekord koerant.

2014

  • Die Beste Monument in Pretoria toekenning n.a.v Rekord lesers keuse.
  • Algehele wenner van die Professional Management Review se Leiers en Presteerders afdeling in die kategorie: Besighede wat bydra tot die ekonomiese groei en ontwikkeling van Tshwane.

2015

  • Die Beste Monument in Pretoria toekenning n.a.v Rekord lesers keuse.
  • Algehele eerste plek in die Professional Management Review se Leiers en Presteerders afdeling in die kategorie: Opwindende/Interessante Kultuur/Historiese plekke in Tshwane.

Website Maintenance by Pretoria Web Design