Afrikaans Top

Skakels

ATKV

By die ATKV beleef ons nie net ons kultuur nie. Ons leef dit; van die oggend tot die aand, van biltong tot beskuit, van Ingrid Jonker tot Koos Kombuis, van Langlaagte tot Londen en Secunda tot Sydney. Want vir ons is ditmeer as net ‘n werk, dis ‘n passie en ‘n leefwyse. En dié passie is nie net ‘n gevoel nie. Dag vir dag voeg die ATKV daad by die woord met ‘n propvol program van landswye aktiwiteite en projekte. En uiteraard doen ons dit vir die pure tonekrul-lekker daarvan. Maar ewe belangrik is ons toewyding om kultuur te gebruik om mense wyd en syd in ons land toe te rus met die vaardighede en kultuurdiepte om die land van rugby en sonskyn verder uit te bou tot die land van hoop en geleenthede!

www.atkv.org.za 

Cape Riding Horse Club

Cape Riding Horses are known for their loving nature, trustworthiness as well as hardness. We have 20 Cape Riding Horses at the Voortrekker Monument Nature Reserve in Pretoria. We also have a riding facility situated close to Rietvleidam near Irene. Here we currently keep 30 Cape Riding Horses.

www.caperiding.co.za

Kerkplein

www.kerkplein.org.za

South African Getaway Ideas

Exclusive Getaways offer accommodation in South Africa at top-class safari lodges, nature escapes and country retreats.

www.exclusivegetaways.co.za/getaways/getawayspecials

SA Tourmed

We are an organization who have a thorough understanding of the Travel, Healthcare and Insurance environment in South Africa. Over the past years, our staff have researched and studied the problems and difficulties experienced by visitors to the Region with regards to emergency medical provision.

www.sa-tourmed.com

Centurion Enviro Centre

Centurion Educational Centre (CEC) registered as Centurion Opvoedkundige Sentrum (CC 989737\23) uses different venues for their activities. We focus on environmental education and manage to implement educational programmes for schools, NGO’s and business communities.

www.centurionenviro.co.za

Keder Country Hotel

The most preferable and most delightful residence for both business and leisure travellers. Experience fascination, power of Africa, experience Kedar Country Hotel.

http://kedarcountryhotel.com/

The Centurion

Nuus vir die Gemeenskap

http://www.thecenturion.co.za

Battlefields Region

The Battlefields Region prides itself in having some of the most knowledgeable, enthusiatic and helpful Guides in the the country.

http://www.battlefieldsregionguides.co.za/

Nasionale Vroue Monument

Die Nasionale Vrouemonument, die eerste monument ter wêreld toegewyd aan vroue en kinders, is op 16 Desember 1913 geopen.

http://www.vrouemonument.co.za/af/

Die ABO-Monument

Die ABO-Monument in die Paarl fokus op die stryd van die Kaapse Afrikaners en ander Kolonialers, wat in die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die republieke van Transvaal en die Vrystaat aktief gesteun het of dit simpatiek gesind was. Dit is ʼn besoekplek van stille bepeinsing waar bedink kan word watter leed en swaarkry ons voorouers in die ABO moes deurstaan: oor die beginsels van Vryheid en Reg en oor diegene wat daarvoor gestry het.

http://abo-monument.co.za

Website Maintenance by Pretoria Web Design