Afrikaans Top

Schanskop Lapa

LapaKk Schanskop_Lapa_k6 Schanskop_Lapa_k3 Schanskop_Lapa_klein4

‘n Grasdaklapa met braaifasiliteite vir ongeveer 25-50 persone, met ‘n unieke uitsig oor die stad en omring deur mooi versorgde tuine – met Fort Schanskop, blesbokke en zebras in die agtergrond. Ideaal om saam met die Schanskop Konferensielokaal benut te word; ‘n fasiliteit met die potensiaal om Pretoria se gewildste bymekaarkomplek vir klein groepe te word!

*Let wel: Geen musiek word toegelaat nie.

Indien u hierdie fasiliteit aanlyn wil bespreek, kliek hier

Website Maintenance by Pretoria Web Design