Afrikaans Top

Opvoedkundige Dienste

edu‘n Besoek aan die Voortrekkermonument Erfenisterrein bevorder en ontwikkel begrip en waardering vir Suid- Afrika en sy ryk kulturele erfenis.

Ons Opvoedkundige Diens

Opvoedkundige programme word aangebied wat uitkomsgebaseerd is en leerareas soos o.m. Menslike en Sosiale Wetenskappe, Tegnologie, Natuurwetenskappe en Kuns en Kultuur word aangespreek.

Bogenoemde Opvoedkundige programme word in die volgende tale aangebied :

  • Afrikaans , Engels , Tshivenda , Tsonga , SeTswana, en Sepedi. Groepe van tot 250 kan geakkommodeer word.

Hooftemas

  • Die Groot Trek
  • Die Voortrekkermonument
  • Fort Schanskop
  • Die Anglo-Boereoorlog
  • Lewenswyses van 19de-eeuse SA samelewing

Vir meer besonderhede, kliek hier

Besoekure

  • Mei tot Augustus : Maandag tot Sondag : 08:00 – 17:00
  • September tot April : Maandag tot Sondag : 08:00 – 18:00

Toegangsfooie

Toegang voertuie: R100 per bus, R60 per mini-bus, motor of motorfiets.
Toegang tot die Monument en Fort Schanskop: R 50 per leerder en R80 per opvoeder

Besprekings

  • Kontak Besonderhede

  • Getalle:

Website Maintenance by Pretoria Web Design