Afrikaans Top

Monument Geskiedenis

monumentDie groot, grys granietkolos is uit alle rigtings sigbaar as Pretoria genader word … die massiewe Voortrekkermonument, gebou ter ere van die Voortrekkers wat die Kaapkolonie tussen 1835 en 1854 in hulle duisende verlaat het. Die argitek was Gerard Moerdijk en dit was sy ideaal om ‘n monument te ontwerp wat as ‘n “gedenkteken duisend jaar en langer moet staan om aan die nageslagte die geskiedenis en betekenis van die Groot Trek te verduidelik.” Lees verder kliek hier

Afgesien van die massiewe grootte van die Monument, is daar veral twee elemente wat hierdie monument besienswaardig maak: die historiese Fries en die Senotaaf. Lees verder kliek hier

Vir meer inligting kontak die Navorsingssentrum: 012 326 6770

Website Maintenance by Pretoria Web Design