Afrikaans Top

Monument Funksielokaal

monhallKapasiteit 200 – 1000 gaste

Hierdie lokaal met sy unieke ligging, privaatheid en skilderagtige uitsig is sonder gelyke. Gedrapeerde ingangsportaal en dansbaan, gestoffeerde meubels en heeltemal privaat. Baie parkering en geteerde paaie. Ronde tafels en fantastiese kosuitstallings. Hoogstaande diens en professionele spyseniering.

Indien u hierdie fasiliteit aanlyn wil bespreek, kliek hier

Website Maintenance by Pretoria Web Design