Afrikaans Top

Monument Atletiekklub

athleticsDie Voortrekkermonument Atletiekklub is ‘n groep Vriende van die Monument wat aan padwedlope deelneem. Die klub is by Atletiek Gauteng Noord (AGN) geregistreer en neem aan AGN stap- en hardloopligas deel. Alle lede is ook Vriende van die Monument. Amptelike hardloop- en stapbyeenkomste vind op Dinsdae en Donderdae op die Monument se piekniekterrein plaas.

Die klub bied 3 wedlope gedurende die jaar aan as deel van die AGN-kalender.

  • Die Muller Potgieterwedloop is Pretoria se oudste wedloop.

Apekte van die geskiedenis vorm temas vir al die klub se wedlope.

Vir meer inligting of inskrywingsvorms skakel Leon Bezuidenhout
012 386 9000 (Kantoor)
088 012 386 9000 (Faks)
082 326 0405 (Sel) of leon@mboneni.co.za

Website Maintenance by Pretoria Web Design