Afrikaans Top

Kapel

Kapasiteit 100 gaste

Die klipkapel met grasdak is teen hang van Monument geleë, en met unieke houtstoele gemeubileer. Voorts is daar ‘n “gazebo”, onder groot koeltebome in die tuin voor die Restaurant, vir meer intieme geleenthede met 50 – 100 gaste. Uitstekende agtergrond vir baie mooi foto’s.

Om die Kapel te bespreek kontak vir Pierre van Zyl by 012 321 6230 of Erna Erasmus by 012 326 6770.

Indien u hierdie fasiliteit aanlyn wil bespreek, kliek hier

Website Maintenance by Pretoria Web Design