Afrikaans Top

Geskenkwinkels

gift

Oop sewe dae ‘n week, ‘n sjarmante winkel met wonderlike geskenke en dekoratiewe bykomstighede. Dit sluit in: 

  • Gedenkwaardighede
  • Kunswerke
  • Kunsvlyt
  • Boeke
  • Poskaarte
  • Juweliersware
  • Diamante en
  • Diverse kledingstukke
  • Mini OTM beskikbaar

Maak gerus gebruik van die Bureaux de Change. Dit is die vinnigste manier om die primêre geldeenhede te wissel teen ‘n kompeterende tarief.

‘n Nuwe toerisme inlingtingsentrum kan besoek word vir inligting aangaande die terrein.

Skakel gerus (012) 325 7084 (geskenkwinkel) vir meer info.

Website Maintenance by Pretoria Web Design