Afrikaans Top

Geskenkwinkel

De Afrikander Handelshuis is ‘n eg Suid-Afrikaanse geskenkwinkel wat die volgende verkoop:

  • Afrikaanse & Trots Suid-Afrikaanse t-hemde
  • Leer handsakke, hoede, skoene en bykomstighede
  • Memorabilia en Voortrekkermonument aandenkings
  • Poskaarte
  • Dekoratiewe linne
  • Juwele
  • Geskenkstelle
  • Handgemaakte speelgoed
  • Rooibos skoonheidsprodukte
  • Boeke
  • Kuns
  • Diervelle

Produkte kan wêreldwyd verskeep word.

Besigheidsure:

Oop sewe dae per week van 09:00 – 17:00. Telefoon: 061 524 1174

Gesluit op Kersdag.  Kontak handelshuis@afrikander.com of besoek www.afrikander.com

 

Website Maintenance by Pretoria Web Design