Afrikaans Top

Gedenktuin

garden

garden2

  • Word beskou as die mooiste en veiligste in Suid-Afrika.
  • Geleë – net wes van die Voortrekkermonument
    • in geproklameerde Natuurreservaat
    • in kultuurvriendelike omgewing
  • Nisse gebou in mure van klip rondom ‘n visdam in tuinatmosfeer.
  • Gebruik vir bewaring van as of ter herdenking aan ‘n geliefde.
  • Kan dien vir een of twee gebruikers.
  • Donkergrys granietsteen is ingesluit in die prys.
  • Graveerwerk vir eie koste – deur Voortrekkermonument gereël.

DIE NISTUIN IS TANS UITVERKOOP
Indien u reeds ‘n nis besit, rig navrae aan: Annatjie Erasmus Tel: 012-326 6770,

Website Maintenance by Pretoria Web Design