Afrikaans Top

Galery 20.20

Galery ure: 08:00 – 15:00. Gesluit oor naweke en publieke vakansiedae
Navrae: 012 326 6770
E-pos : bemarking@vtm.org.za

 

‘n Uitstalling van JH Pierneef

Jacob Hendrik Pierneef (1888 – 1957) was een van Suid-Afrika se mees prominente kunstenaars en sy geometriese styl het kuns in Suid-Afrika dramaties verander. Kunswerke van sy verblyf in Pretoria sal die kern uitmaak van hierdie uitstalling. Gedurende sy loopbaan van 50 jaar as skilder, het hy eindeloos geëksperimenteer in ‘n poging om die outentieke siel van die Suid-Afrikaanse landskap d.m.v sy eie kleure en lyne opreg weer te gee.

 

Indien u hierdie fasiliteit aanlyn wil bespreek, kliek hier

Website Maintenance by Pretoria Web Design