Afrikaans Top

Die De Kroonkamer

DSC00061uitsigdeKroon1stoep 

Kapasiteit 100-160 gaste

Hierdie unieke onthaalsaal met ’n grasdak is geleë voor Fort Schanskop tussen inheemse plantegroei. Dit bied ’n asemrowende uitsig oor Pretoria en kan een van dié uitgesoekte onthaalsale in Pretoria word. Dit het luukse, ronde tafels gedek met uitgesoekte glas- en tafelware, klassieke dekor en bied kwaliteit diens. Hierdie gebou is uniek en ’n moet vir elke spoggeleentheid.

Spys en Drank

Vir meer inligting, kontak pierre@monumentrestaurant.co.za of skakel 012 321 6230

Indien u hierdie fasiliteit aanlyn wil bespreek, kliek hier

 

Website Maintenance by Pretoria Web Design